Words of Wisdom:

"wat is this life full of care if we have no time to stand and stare" - Baylake

The Day We Met

  • Date Submitted: 04/18/2011 07:25 AM
  • Flesch-Kincaid Score: 61.4 
  • Words: 1727
  • Essay Grade: no grades
  • Report this Essay
Instruksies vir die gebruik & onderhoud van u HOME FIRES Braai

Veels geluk met die aankoop van nog 'n kwaliteit HOME FIRES produk!

U en u Home Fires Braail kan uitmuntend as span funksioneer. Met die inhoud van hierdie Handleiding sal ons poog om u   in te lig omtrent die korrekte gebruik van u braai. Met korrekte gebruik en onderhoud kan u jare se moeitevrye diens van die eenheid verwag.

LEES ASSEBLIEF HIERDIE AANWYSINGS AANDAGTIG!

INHOUD
Eerste gebruik
Huishouding
Onderhoud
Voorsorgmaatreels
Algemene wenke
Kleiner hindernisse & oplossings
Handleiding vir installering

Voorwaardes vir waarborg aanspreeklikheid - uitsonderings
Modellereeks beskikbaar

1.   EERSTE GEBRUIK - BELANGRIK!

U word aangeraai om aanvanklik slegs 'n klein vuurtjie in u braai te maak aangesien n groot vuur u baksteenwerk mag beskadig. Sorg dat die braai geleidelik en stadig warm word. U mag ook 'n skerp reuk waarneem, afkomstig van die spesiale verf wat gebruik is. Hierdie reuk sal mettertyd verdwyn.

2. HUISHOUDING

Wanneer u die as uit die braai verwyder, moet u verkieslik 'n houer met 'n deksel gebruik aangesien die as maklik rondwaai en die hele vertrek mag besoedel.

Warm as het al baie skade berokken aan vuilgoeddromme en kan ook gevaarlik wees vir kinders en troeteldiere. Blus alle kole/as betyds en gooi dit op 'n geskikte plek.

Behandelde hout bevat skadelike chemikaliee en as/kole afkomstig vanaf die hout, en moet liefs nie in die tuin gestrooi word nie.

3. ONDERHOUD
Ondersoek die skoorsteen gereeld vir die opbou van roet, of enige ander hindernis soos voelnessies. Maak die skoorsteen skoon indien die roetaanpaksel dikker is as 6 mm.

Verfwerk moet ook gereeld behandel word met Plascon SNK74 of dergelike (mat swart) verkrygbaar by Home Fires-takke. Skuur eers gedeeltes waar geverf moet word met waterpapier en laat goed droog voordat verf aangewend word.

Die as van die haan moet ook jaarliks gesmeer word met ghries. (Moenie dat die koeellaer...

Comments

Express your owns thoughts and ideas on this essay by writing a grade and/or critique.

  1. No comments