Words of Wisdom:

"dnt wlk behind me 4 i wont lead dnt wlk behind me for i wont follow, dnt wlk beside me ether just leve me d hell alone" - HongNhung

Shout

  • Date Submitted: 05/02/2010 11:50 AM
  • Flesch-Kincaid Score: 61.3 
  • Words: 292
  • Essay Grade: no grades
  • Report this Essay
Goeie more almal. My toespraak vir vandag is oor misdaad en om hok te slaan.

MISDAAD: VERHEF JOU STEM!

Sowat 40 musikante wil met die liedjie Shout help om geld in Suid Afrika te beveg.

Gebruik jou stem en “Shout” om misdaad te slaan! Dis die boodskap wat die R&B sanger Danny K en 40 ander musikante en sommer nog ‘n rits glasmense nou al singend verkondig met ‘n liedjie waarmee hulle misdaad ‘n stewige dwarsklap.

Kurt Darren, Arno Cartsons, The Parlotons, Karen Zoid, Loyiso Bala, die Soweto Gospel Choir, Lira, Steve Homeyr, Yvonne Chaka Chaka, Elana Africa, Jeremy Mansfield… noem maar op, hulle is almal op ‘n splinternuwe musiekvideo van die ou treffer Shout waarmee nou geld insamel word vir die stryd teen misdaad.

Danny se ouers was self die slagoffers van ‘n gewapende roof. En na die dood van die reggae-legende Lucky Dube het hy besluit om saam met die kwaito-ster Kabelo Mabalane nie meer met te kla nie, maar ietsaan die situasie te doen.

Hulle het toe besluit om saam met ander musikante ‘n liedjie op te nee mom die boodskap teen misdaad te versprei. Kabelo het geneem die lirieke van Shout, die Tears for Fears- treffer uid die 80’s sal goed werk, en so is die Shout- veldtog gebore.

Die geld wat met die liedjie en die verkoop van ander Shout-ware ingesamel word, gaan na ‘n trustfonds wat teen misdaad aangewend gaan word.

Al die kunstenaars en tegniese mens die skerms het hul tyd gratis aangebied en verdien nie ‘n sent vir geld uit die trust.

Met die veltog word Suid Afrikaners ook aangemoedig om gebruik te maak van die Primedia Crime Line om anonieme wenke oor misdaad na 32211 te SMS.

DANKIE

Comments

Express your owns thoughts and ideas on this essay by writing a grade and/or critique.

  1. No comments